0
Tracks
0
Plays
0
Followers
Johan Eloff
EindelikEkke
Kempton Park, South Africa
0.00
CTR
Johan Eloff is 'n liriek skrywer en sanger wat sy talente uiteindelik begin omskep het in die kuns van musiek maak en met 21 liedjies reeds in die pyplyn (sommige reeds vrygestel) is hy goed op dreef om sy stempel af te druk in die bedryf. Johan werk nou saam met sy musiek vervaardiger Johan Kelber en saam bring hulle sy musiek tot die publiek deur sosiale platforms en digitale aanlyn stroom platforms. Johan bemark en bestuur voorlopig sy sang loopbaan deeltyds wyl hy steeds 'n loopbaan as Hoog Oond Messelaar nastrewe. Sy musiek handel oor die daaglikse dinge van die lewe en hy skryf uit sy ervarings, wat hom aanklank gee met Jan Publiek en sy musiek spreek met luisteraars uit alle oorde. Volg hom.dus gerus, want iewers gaan hy 'n hartseer raak tokkel.
Follow
Johan Eloff
@EindelikEkke
Kempton Park, South Africa
0 tracks
·
0 plays
·
0 followers
Johan Eloff is 'n liriek skrywer en sanger wat sy talente uiteindelik begin omskep het in die kuns van musiek maak en met 21 liedjies reeds in die pyplyn (sommige reeds vrygestel) is hy goed op dreef om sy stempel af te druk in die bedryf. Johan werk nou saam met sy musiek vervaardiger Johan Kelber en saam bring hulle sy musiek tot die publiek deur sosiale platforms en digitale aanlyn stroom platforms. Johan bemark en bestuur voorlopig sy sang loopbaan deeltyds wyl hy steeds 'n loopbaan as Hoog Oond Messelaar nastrewe. Sy musiek handel oor die daaglikse dinge van die lewe en hy skryf uit sy ervarings, wat hom aanklank gee met Jan Publiek en sy musiek spreek met luisteraars uit alle oorde. Volg hom.dus gerus, want iewers gaan hy 'n hartseer raak tokkel.
Follow
This artist hasn't uploaded anything yet.
Support Center
-
Got questions?

DistroKid News
-
What's new with us

Instagram
-
Watch our 1-minute help videos!

Twitter
-
We tweet things sometimes

Facebook
-
Let's be friends

YouTube
-
More videos, yo.