Jy Sallie is die stem van die gewone Suid-Afrikaner. Met 'n mengsel van gritty Afrikaanse country, rock en humor vertel hy stories oor die lewe, braaie, vriende, harde werk en nooit opgee nie. Van lag tot inspirasie β elke liedjie kom reguit uit die hart. Sit harder, sing saam... hier gat ons alweer! πΏπ¦πΈ