MaanWolf 🌕🐺
In die skadu’s tussen nag en dag loop MaanWolf alleen.
’n Suid-Afrikaanse kunstenaar wat elke lyric self skryf en sy eie backtracks versigtig kies of maak.
Geen maskers. Geen filters. Net rou emosie, donker beats en daai kenmerkende wolf-energie.
Luister as die maan roep.