0
Tracks
0
Plays
0
Followers
Elsje
elsjebontmuis
South Africa
0.00
CTR
Elsjé is ʼn 25-jarige blondekop-sangeres en liedjieskrywer van Pretoria. Sy en haar tweelingbroer, Daniël, werk reeds sedert ‘n jong ouderdom en is hulle al deel van die familiesakeonderneeming, waar sy vandag ‘n groot rol in die besigheid speel. Daniël, is ook haar regterhand, asook haar klankman. Elsjé het aan die Hoërskool Montana in Pretoria gematrikuleer. Ná skool het sy ʼn kursus van drie jaar voltooi in strategiese besigheidsbestuur. Haar gesin is baie musikaal en beide haar ouers hou van sing. Van kindsbeen af het Elsjé altyd naweke om die kampvuur almal vermaak en dit wat naaste was – stoel of tafel was haar verhoog.
Follow
Elsje
@elsjebontmuis
South Africa
0 tracks
·
0 plays
·
0 followers

This artist hasn't uploaded anything yet.
Support Center
-
Got questions?

DistroKid Blog
-
What's new with us

Instagram
-
Watch our 1-minute help videos!

Bluesky
-
We post things sometimes

Facebook
-
Let's be friends

YouTube
-
More videos, yo.