KUOVANNO VAN RENSBURG (gebore 19 Julie 2007),[2] professioneel bekend as KULLID, is 'n Suid-Afrikaanse rapper, sanger, liedjieskrywer, platevervaardiger.[3] Hy het onderskeiding en lof verwerf vir sy vermenging van verskeie genres, insluitend hiphop, pop, R&B, trap. "Ontmoet KULLID, 'n 17-jarige opkomende ster afkomstig van Graaff-Reinet, Suid-Afrika. Gebore op 19 Julie 2007, in die lewendige stad Kaapstad op 4-jarige ouderdom het hy verhuis om by sy ouma te bly in graaff reinet waar hy nou woon.